29 Oktober 2026 | 9vm – 4nm | In-persoon of Aanlyn
The Capital Hotel Menlyn Maine, Pretoria

‘n Bemarkingskonferensie in jou taal…

Kom ontdek die nuutste in die veld van bemarking by ons BEMARK met SUKSES konferensie. Wees deel van ons eerste Bemarkingskonferensie wat 100% in Afrikaans aangebied word. Ons bring bemarkingslimkoppe, vars idees, gevallestudies, besprekings en netwerkgeleenthede saam sodat almal daaruit kan leer. Kom kry vars idees, ontdek nuwe tegnieke, leer van en netwerk met ander bemarkers van verskeie industrië. Bespreek jou kaartjie vandag. Ons bied ook bekostigbare promosie- en borgskapgeleenthede vir jou besigheid.

Sprekers

Ons behou die reg voor om veranderinge te maak aan die program soos nodig en sonder kennisgewing. Geregistreerde afgevaardigdes sal die finale program per e-pos ontvang op 23 Oktober 2026 asook ‘n gedrukte weergawe by die registrasietafel by die Hotel.

Anneri van Wyk

Anneri van Wyk

Barrk Marketing

Marriet Visser

Marriet Visser

Keynote Speaker

Dr Rina Steynberg

Dr Rina Steynberg

Akedemia

Christiaan Steyn

Christiaan Steyn

STEYN IP

Andries du Toit

Andries du Toit

Maroela Media

Word 'n Spreker

Word 'n Spreker

Doen aansoek vir 'n spreekbeurt

Salomien Boshoff

Salomien Boshoff

Akademia

Irma Karsten

Irma Karsten

The Training Group

Nathan Visser

Nathan Visser

Three33.co.za

Jacques du Toit

Jacques du Toit

Leap Digital

In-Persoon Kaartjies (woon by in Pretoria) 

R2,750 per persoon (sluit in: konferensie toegang, koffie/tee, verversings, middagete, parkering en BTW)

Bespreek vandag en kry 30% afslag = R1,925 per persoon (tot 31 Aug 2026).

Kyk Aanlyn Kaartjies (kyk op enige toestel) 

R1,200 per persoon (sluit in: aanlyn toegang op die dag)

Bespreek vandag en kry 25% afslag = R900 per persoon

Baie dankie vir die fantasiese ‘event’ van gister. Nie net was die sprekers uitstekend nie, die ‘venue’ en al julle reëlings was puik! Baie geluk, die dag was volgens my ‘n groot sukses. Dankie vir al die reëlings, dit was regtig ‘n goeie ervaring.

Ciskia Steer

Africa Biomass Company